Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Cover image for Huisgenoot

Huisgenoot

Aug 27 2026
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

'EK WIL NET VOLUIT KAN LEWE' • Dis 12 jaar sedert hy as kind uit die Springs-gruwelhuis ontsnap het. Maar in sy nagmerries martel sy pa hulle steeds, sê Gert van Moerkerken

WAT HET GEWORD VAN ... DIE RUBIK'S CUBE-UITVINDER

'DIE BESTE KOM NOG' • NÁ DIE EINDE VAN HAAR HUWELIK MET JP DUMINY HET SUE ERASMUS HAAR STEM TERUGGEVIND, 'N NUWE DOEL ONTDEK EN WEER LIEFDE GEVIND

WAARDIG IN DIE LEWE • Al is die sanger Danny K in skok ná die verlies van sy vrou, Lisa, wil hy hê mense moet weet hoe dapper sy ná haar kankerdiagnose geveg het. Hy vertel hoe haar familie haar wil eer

EK ONTHOU NET DIE MOOI • Vier jaar nadat haar drie vriendinne in 'n botsing dood is, vertel Martiné Degenaar vir die eerste keer oor die tragedie wat 'n gat in haar lewe gelaat het

Net ons twee – met ons nuwe harte • 'n Hartkwaal het hulle familie uitgedun, maar toe systap dié tweeling dieselfde lot en kry elkeen 'n oorplanting

NINA SE TWEEDE BEDRYF • DIE ONDEUNDE VONKEL IN DIE OOG EN WARM GLIMLAG IS STEEDS ONMISKENBAAR

IN DIE ANNE' TYD • Maag jy of maag jy nie? Jy maag maar, wys Anne Hathaway en ander bekendes wat spog met swangerskap

ERTJIES op die tafel • Helder groen ertjies kan enige maal OPKIKKER. Vandesweek kook ons met bevrore, droë en KRAAKVARS ertjies

KLEIN KARNALLIES • Van Moana en Spider-Man tot die Minions – daar's klere met prettige strokieskarakters vir elke kind

DÍS DALK HOEKOM JY MET GELD SUKKEL • Jou kinderjare kan 'n groter rol in jou geldgewoontes speel as wat jy besef. Ontdek waar dié gewoontes vandaan kom – en wat jy kan doen om dit te verander

Twee moethê-boeke vir kinders

Die Serwiër • Lees die laaste uittreksel uit 'n spanningsverhaal wat afspeel in Suid-Afrika se verstrengelede kriminele en politieke onderwêreld

ky & luister

Die wêreld daar buite • Ons kyk na watter dokkies jou vasgemaal sal hou sommer dwarsdeur een sitting

Nuut om na te luister • Margot Rothman en Zaan Sonnekus betower met nuwe liedjies vol emosie, eerlikheid en diep lirieke

TV-gids

Onderwaterhabitat in gebruik geneem • Vanguard nadat dit in Florida geïnstalleer is.

ELDERS IN DIE WÊRELD

Eiland kry nuwe naam

FOTO VAN DIE WEEK

SILAS EN DIE YSBEER OP TAFELBERG • ONS GESELS MET DIE JONG HOOFROLSTERRE

Die Drakensberge • Ons kyk na hierdie skouspelagtige natuurwonder

SWITSERSE ALPE • Welkom by 'n towerwêreld van sneeu-bedekte bergspitse, glinsterende gletsers, groen valleie en woude propvol wilde diere

WILDE VROEDVROU • VROUE HET HAAR VERTROU OM HULLE BABAS VEILIG IN DIE WÊRELD TE BRING, MAAR HAAR OPTREDE HET TRAGIESE GEVOLGE GEHAD. 'N NUWE BOEK ONDERSOEK HOE DIT TIEN JAAR EN 'N GROEP VASBERADE MA'S GEVAT HET OM HAAR EINDELIK VOOR DIE GEREg TE BRING

VIER SAKKIES EN 'N BELOFTE • Vir 22 jaar het sy op straat geleef, dwelms gebruik en hoop verloor. Ná haar broer se dood het 'n vreemdeling haar lewe in 'n nuwe rigting gestuur

ONKEERBAAR OP SY KRUKKE • HY IS OP SES DEUR 'N MOTOR RAAK GERY EN SY BEEN MOES GEAMPUTEER WORD, MAAR NOU HARDLOOP DIÉ KLEIN DINAMIET KRINGE OM SY TEENSTANDERS OP DIE SOKKERVERELD

SESHOEK VAN SUKSES • Jacques the Shark is 'n koning van Catan – hy's 'n ligabestuurder vir die teeltjiespeletjie en het selfs al deelgeneem aan die...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans