Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE KOMPONIS JOHN WILLIAMS
HUISGENOOT ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
DOMINIQUE BOWERS OOR HAAR MAN, LANCE
FLITSVRAE: ARMAND JOUBERT • Sanger
KOUE NAGTE EN LANG TRANE • Die gevalle Mel en Peet Viljoen skets hulle lewe in Amerikaanse aanhouding in die fynste besonderhede – en dis haglik, sê hulle
HANTAVIRUS: DRAMA OP DIE OOP SEE • Hoe het ’n seereis van ’n leeftyd in ’n nagmerrie ontaard wat wêreldwyd opspraak wek? Wat presies is die hantavirus, en hoe benoud moet ons wees?
DIT KON MY KIND GEWEES HET • Ses-en-twintig jaar gelede het ’n verkeersman ’n wit BMW deur Kaapstad se verkeer agternagesit. Vandag is hy steeds deel van die lewe van die ontvoerde baba wat hy daardie dag onder die sitplek gekry het
SY STILWORDPLEK • Haar seun het net voor sy 18de verjaardag verdrink toe hy in die swembad duik, en nou word sý troosplek hare
TOFFEE-TERAPIE • ’n Rustige golden retriever, Toffee Beanz, was onlangs die eerste terapiehond wat ’n kind in ’n hof in Suid-Afrika bygestaan het
‘MIDDELPOS HOU JOU VAS’ • DIE HOTEL, DIE WINKEL, DIE KROEG, DIE STORIES – ALLES OP MIDDELPOS IS TE KOOP. BEHALWE DIE MENSE WAT DIE PLEK SY HART GEE
’n Fees in PORTUGEES • Vars bestanddele, ’n titseltjie hitte en PIKANTE GEURE vorm die basis van smullekker PORTUGESE GEREGTE. Ons kook hand aan hand en omskep bestanddele uit ons eie land in Portugese feeskos
Voel net die verskil • Wintersdrag hoef nie vervelig te wees nie. Die geheim? Dis nie wat jy dra nie, dis waarvan dit gemaak is. Corduroy, suède, fluweel en satyn doen al die praatwerk terwyl jy knus en warm bly
KYK NET SO • Ses maniere waarop jy jou oë in die kollig kan plaas
KNOOPTRUI VIR MANS • Die maklike patroonsteek gee ’n mooi tekstuur aan dié knooptrui
HOE GEMAAK MET SKRYF?
MINIBEROERTE: LET OP DIÉ TEKENS • ’n Miniberoerte is ’n belangrike waarskuwingsteken dat jy ’n risiko loop om ’n groot beroerte te kry. Só herken jy die tekens en weet wat om te doen
BLUS JOU KOOPLUS • Hoër brandstofpryse laat byna alles meer kos en almal voel die pyn. Een manier om uitgawes te besnoei? Leer om impulsiewe aankope hok te slaan
KLOP KOUE WINTEROGGENDE
JOU STERRE
Hoe lyk jou hakke? • Jannes is effens te jonk na haar smaak, maar ná soveel onsuksesvolle pogings is hy dalk net waarna Katy op soek is
Die tragiese spore van ’n reeksmoordenaar
Charlize terug op ons skerm
BEELDSPRAAK
Ietsie van alles • Ons kyk na reekse en flieks wat nie altyd in die kollig beweeg nie
’n Reus word 20 jaar oud
*TV-gids
HUIS genotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
THE STAR WARS MANDALORIAN AND GROGU
RAAISELS
‘Irriterende dino’ gaan huis toe
ELDERS IN DIE WÊRELD
SKERPIOENE IS VOL METALE GELAAI
Burgeroorlog onder sjimpansees
FAKSIE • Uit: Latyn. Factio beteken om kant te kies. Die woord faksie word gewoonlik in politieke kringe gebruik om na ’n kleiner groep binne ’n groter liggaam te verwys.
☛ 20 MEI 1609 – SHAKESPEARE SE SONNETTE WORD GEPUBLISEER
VYF VINNIGE VRAE
TYD VIR SPELETJIES • HOE GOED KEN JY DIE WÊRELD...