Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Cover image for Huisgenoot

Huisgenoot

Jul 30 2026
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE MUSIKANT BILLY JOEL

HUISGENOOT ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK • TOETS JOU KENNIS

CARMEN KARELSE OOR HAAR MAN, DENNIS

FLITSVRAE: LJ VAN ZYL • Voormalige hekkiesatleet

KLEIN DORPIE, GROOT DROME • SEANEN ARMAND AUCAMPVAN NOORDWYK HET DIE STADSGEWOEL VIR RAWSONVILLE VERRUIL. HIER WERK HULLE VAN DIE HUIS AF, KUIER HULLE MET NUWE VRIENDE – EN DROOM HULLE HARDOP OOR OUERSKAP

DIE SEERSTE SOKKERSTORIE • Hy’t die hoogtepunt van sy sportloopbaan bereik, en toe’s hy skielik weg – en nou treur Jayden Adams se mense ná die toernooi van al sy laastes

’N STELSEL WAT VROUE BEMAGTIG • ’n Egskeiding het haar byna gebreek, maar sy glo haar veldtog sal vroue help wat deur hulle eksmans én die regstelsel in die steek gelaat word

VAT SÓ, foonvreters! • Moeg vir die stortvloed ongevraagde oproepe wat jy kry? Mathew Riddle was ook – toe besluit hy om iets daaraan te doen

REDE OM TE GLIMLAG • Die model Chantel Struwig, bekend vir die wynrooi geboortevlek op haar gesig, het haar onderlip laat kleiner maak

Hoop uit chaos • Sy het ’n onwaarskynlike loopbaan uit muf, maaiers en uitwerpsels gebou – maar dit gaan oor meer as net skoonmaak

DIE KRAG VAN ’N DROOM • Vir ernstig siek kinders is ’n droom soms net so kosbaar soos medisyne

ENKELE DROME VAN DIE AFGELOPE JAAR

’N KIEKIE saam met Kate • Hulle’t gegaan vir die tennis en gehoop vir ’n paar spelers se handtekeninge, maar toe kry twee klein Klerksdorpertjies ’n ander kishou

Inspirasie uit NOORD-AFRIKA • RAAK MEEGEVOER deur AROMATIESE geregte met hulle OORSPRONG aan die BOPUNT van ons VASTELAND

KLEUR R460, Truworths TERAPIE • Sien jy al uit na die lente? Warm, vrolike skakerings sal jou styl én jou gemoed ’n welkome hupstoot gee

WAT JY MOET WEET OOR ASMA IN DIE WINTER • Wanneer koue lug jou bors laat toetrek, kan die winter meer as net ’n koue seisoen wees. Só kan jy jou asma beter verstaan en bestuur

WAGTER EN SY DRAAIE

NÁ SPAAR-MAAND: SÓ BLY JY OP KOERS

VIND JOU INNERLIKE KRAG

HIER IS WENKE

JOU STERRE

Mense sonder grense

Huisgenoot BOEKKLUB • Is jy en jou mense lief vir lees? Koop boeke teen spesiale pryse deur Huisgenoot. Kies tussen ons pakkette en ons boeke van die maand, en ons lewer dit by jou af

Kanniedood • Lees die vyfde en laaste uittreksel uit hierdie krimi wat gaan oor die diefstal van plante

Laat jou hartklop versnel

BEELDSPRAAK

Lekker op die plaas • Ons kyk na reekse en flieks waar jy jou kan verdiep in die buitelug

PLAAS TOE MET DIE KINDERS

Verskillende klanke, één hart

MADONNA SE NUWE ALBUM KRY KORTFILM

DIE NUWE UITGAVE IS HIER

DIE PRYS VAN GROOT TALENT

HUISgenotjies

MATT DAMON IN THE ODYSSEY

RAAISELS

Skaars haai op kamera vasgevang

ELDERS IN DIE WÊRELD

VISSPESIE-NAAM AS EERBEWYS GEGEE

Bayeuxtapisserie kom stilstil in VK aan

CHARISMA • Uit Grieks. Die woord beteken “gawe van genade”. Vandag verwys dit na iemand of iets wat mense se aandag trek omdat dit besonders of interessant is.

☛ 28 JULIE 1976 – DIE TANGSHAN-AARDBEWING TREF CHINA

VYF VINNIGE VRAE

SKEMERGROND-JUNIORS •...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans